Katharine Ross

Katharine Ross
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katharine Juliet Ross
Geboorte 29 Januarie 1940 (1940-01-29)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1962–current
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katharine Ross (gebore 29 Januarie 1940) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Graduate (1967), Butch Cassidy and the Sundance Kid (1969), The Stepford Wives (1975), en Donnie Darko (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy